The Lineage Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm 853, Elgin, Cape Town, 7180, Wes-Kaap
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Lineage Lodge is 'n pragtige eiendom in die gesogte dorp Elgin. Die gasheer fokus op die skep van onvergeetlike verblyf wat ontspanning en avontuur balanseer.
Die eiendom bied verskeie gemaklike chalets en safari-styl tente, en is ideaal vir 'n vriend- of gesinsavontuur of 'n paartjie se wegbreek.
Gaste kan in die natuur ontspan of geniet van opsies vir nabygeleë buitelugaktiwiteite, insluitend vierwielmotorfietsry, kleiskiet, boogskiet en begeleide roetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm 853, Elgin, Cape Town, 7180, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm 853, Elgin, Cape Town, 7180, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang