+36
Selfsorg in Fichardt Park

Finch & Fern Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Henry En Elaine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike mooi plek. Dit was baie lekker saam met my kleinseun. Baie plek, goed gewees om daar te oornag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanzelle B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

We traveled as a group of 4 and enjoyed our stay. It was definitely a safe and quiet stay; we as a group stayed very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Stil area en naby heelwat eetplekke en sal definitief weer daar oorbly. Baie netjies, skoon en ruim vir 2. Veilige parkering vir jou motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag
5.0
Jan 2026

Dis was 'n goeie keuse vir 1 nag se oornag. Baie muskiete in die kamer, peaceful sleep sou gehelp het. Die waaier het 'n klein bietjie gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Overnight stay. Clean. Great for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kurt H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Best guesthouse to stay in Bloemfontein. Finch and Fern Guesthouse is highly recommended. If you need an overnight stay to rest before the next trip home, this is the place! The owner communicated check-in procedures clearly and the premises were very tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Finch & Fern Guesthouse
Thanks for the awesome review, Kurt!

Jeanine W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Our stay was good. The accommodation was clean and they delivered on what was promised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Laura M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Gerieflik, veilig en ideaal vir 'n putstop. Baie rustige area. Naby winkels en die Casino.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lindiwe D
Kort verblyf
3.8
Feb 2026

Excellent. Good, area quiet, no disturbances and cleanliness on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R506
10 % AF
R 506 R 456
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R506
10 % AF
R 506 R 456
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R506
10 % AF
R 506 R 456
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Van Der Post Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc60f1aa8bbc4ec0f5ab20473faa7fcab6635a5cd2f2a13f3617a5d2a34e0d08a263355a377cc93b2c929dfbfa29ef8f1804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R506 nouVanaf R455 per nag, vir 2 mense 243 5 1 5 17 Van Der Post Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.15129347983 26.18415025218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang