Finch & Fern Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Joey S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Goeie waarde vir geld. Baie netjies. Lekker geslaap. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantamagories diens. Was 'n goeie ervaring. Goeie persoonlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld, gerieflik, netjies en almal baie behulpsaam. Vir my en my vrou was dit net slaapplek wat ons benodig het en as jy kyk na wat alles gebied word, is dit deur en deur waarde vir geld, gerieflik, skoon en alles wat jy mag benodig is daar. Sal enige tyd weer daar aanklop as ek verblyf benodig. Kan ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lekker geslaap sonder koffie, kon net een koppie drink van aankoms tot vertrek. Die plek was skoon en netjies. Al probleem was met die koffie, melk en suiker; dit was baie min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris O
1 nag
5.0
Okt 2025

Convenient overnight. Easy access from the N1. Comfortable room for an overnight, with DStv and other channels a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie goed. Baie skoon en netjies. Bed is gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liane M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Dit was aangenaam. Dit is baie mooi, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokhanya M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

It was enjoyable. It was very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Huislike gevoel. Skoon en gemaklik. Rustig en ontspannend. Pragtig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Line G
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie gerieflik vir oornagverblyf. Finch & Fern se kommunikasie was baie goed om maklik toegang te kon kry tot die sleutels. Netjiese, veilige en gerieflike plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 217

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 505
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 505
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 505
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Van Der Post Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc60f1aa8bbc4ec0f5ab20473faa7fcab6635a5cd2f2a13f3617a5d2a34e0d08a263355a377cc93b2c929dfbfa29ef8f1804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R505 per nag, vir 2 mense 217 5 1 5 17 Van Der Post Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.15129347983 26.18415025218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang