+36
Selfsorg in Fichardt Park

Finch & Fern Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 259 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Theuns D
1 nag
5.0
Apr 2026

Uitstekend, netjies, beantwoord alle behoeftes. Dis netjies, heel gerieflik, alles wat jy benodig is in die eenheid. Enige navraag en/of hulp benodig word onmiddellik hanteer. Die eenheid is heel privaat met 'n heerlike privaat area waar jy selfs kan braai. Toerusting is uitstekende gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Lekker rustig en veilig. Baie beslis, nie geweet julle het WiFi nie, so kan werk doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

As jy na rustigheid soek, beveel ek die plek aan. Baie lekker gebly, rustige buurt. Als was in die plekkie wat ons benodig het. Baie netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gemaklik en veilig. Baie goeie waarde vir geld. Netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie baie lekker. Baie lekker, dis net die braairooster wat omtrent gedaan is. Moet vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Skoon netjies en word aanbeveel. Plekkie was mooi skoon, netjies met alles wat ons nodig gehad het vir skool sporttoer bywoning. Genoegsame instruksies om woning binne te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surina B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Baie lekker gebly. En baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry En Elaine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sal weer daar kom bly. Ja, dit was baie gerieflik en mooi, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thamsanqa Poloko Phiko R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Peaceful. It was comfortable and relaxing, also nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 259

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 526
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 526
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 526
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Van Der Post Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc60f1aa8bbc4ec0f5ab20473faa7fcab6635a5cd2f2a13f3617a5d2a34e0d08a263355a377cc93b2c929dfbfa29ef8f1804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R526 per nag, vir 2 mense 259 5 1 5 17 Van Der Post Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.15129347983 26.18415025218
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang