The Lodge at Atlantic Beach

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jolene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantasties lekker. Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natania D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, modern. Goeie waarde vir geld. Skoon, netjies, goeie diens. Ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Needs an upgrade. The rooms are in serious need of an upgrade. The room was very stuffy and smelly when we arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel V
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2026

Slegte plek. Glad nie vir die prys wat ons betaal het en wat ons gekry het was dit sleg.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Sarisa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lovely. Absolutely lovely! Thank you for the bespoke wine and friendly service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker rustig, met bokkies wat wei op die golfbaan. Hartlik ontvang, ruim en netjiese kamers. Lekker by die restaurant op die perseel geëet. Wou nog gaan swem, maar ons tydjie was net te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
The Lodge at Atlantic Beach
Baie dankie, ons hoop om u weer binnekort te sien. Alles wat mooi is vir die Nuwe Jaar!

Sarlene H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Pragtig, rustig, stil, goeie sportgeriewe. Netjiese instandhouding, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
The Lodge at Atlantic Beach
Baie dankie, alles wat mooi is vir die nuwe jaar!

Rhodine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Perfect. Excellent service, clean and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
The Lodge at Atlantic Beach
Thank you so much, we hope to see you soon! All the very best for 2025!

Letitia V
1 nag
4.0
Feb 2022

Geen klagtes nie. Personeel was uiters vriendelik en ook behulpsaam tydens beurtkrag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

'n Heerlike nuwe ontdekking! Beslis aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 895
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 895
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 895
per nag, vir 2 mense
Bespreek

100 Fairway Drive, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:30
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMjI3YWE4LTBkMzItNDYwNi05N2MyLTNhYzYyNzBjMmU1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 895 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 100 Fairway Drive Atlantic Beach Golf Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:30 -33.737781665517 18.452911376953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang