The Lodge at Atlantic Beach
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:30 - Adres: 100 Fairway Drive, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 895 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Lodge op Atlantic Beach is op die Kaap se Premier Atlantic Beach Gholflandgoed. In ooreenstemming met die filosofie van gemak en ontspanning, kan gaste gebruik maak van al die geriewe op die landgoed, onder andere die gholfbaan en ontspanningsentrum. Al die geriewe is stapafstand vanaf die lodge, en heeltemal veilig met gereguleerde toegang.
Die lodge het 21 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste. Die kamers het koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het satelliet-TV, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegyskassie.
Die lodge het 'n gemeenskaplike swembad met 6 bane, 2 tennisbane, 'n fiksheidsentrum en 'n koffie- en internetwinkel. Elemental Health and Beauty bied 'n rits behandelinge aan gaste.
Gaste kan die woelige V&A Waterfront, die rustige Kirstenbosch Botaniese tuine, Robbeneiland, Kaappunt en Tafelberg besoek, asook van die beste wingerde in Afrika.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 100 Fairway Drive, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lodge at Atlantic Beach het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:30 - Adres: 100 Fairway Drive, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang