+49

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Philip Fourie, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Die Loft is perfek geleë naby kafees, winkels en die universiteit, wat dit ideaal maak vir sakereise, kort vakansies of om geliefdes te besoek. Hierdie helder en stylvolle woonstel in die hartjie van Langenhovenpark bied 'n knus tuiste weg van die huis, perfek om te ontspan en te herlaai.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit maak oop na die lugverkoelde sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike area met sitplek, die perfekte plek om te ontspan en 'n braai te geniet. Gaste het veilige parkering op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Enid K
5.0
Heerlik, rustig, goed toegerus, veilig. Sien sterre.
Jan 2026
Stef B
5.0
Heerlik gebly. Veilig, knus, netjies en gerieflik. Aan te beveel. Heerlike gerieflike netjiese plek. Knus ingerig met lugverkoeling, privaat en veilig...
Sien meer
Des 2025
Leon Jacq D
4.6
Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. The loft se fooi is billik, vir wat jy kry. Twee aparte slaapkamers wat dit gerieflik maak vir 'n gesin. Verb...
Sien meer
Sep 2025
Rozanne K
Gesin met tieners
4.6
Heerlik, netjies en skoon. Ja, alles was netjies en skoon en gemaklik. Stel net 'n elektriese hek voor, want mens voel onveilig om laat huistoe te kom...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Philip Fourie, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Philip Fourie, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd72404715367754f26c823127a090767ea884389ad004ec87a7594734049fa1f43d047f4d719abb78729f0e308619471c05a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 7 Philip Fourie Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.1006598 26.1504973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang