4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - The Lofts, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Lofts 14B is 'n moderne selfsorg-grondvloerwoonstel in De Bakke, Mosselbaai, wat 'n rustige wegbreek bied.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie eenheid sluit ook vesel-Wi-Fi en 'n onderdak-patio in. Parkeerplek is beskikbaar met 'n toesluitmotorhuis en 'n ekstra plek binne die veilige kompleks. Gaste het toegang tot braai- en swemgeriewe binne die kompleks. Diaz-strand en die Diaz Waterpark is net 2 minute weg.
Geleë in 'n netjiese en veilige kompleks, is Die Lofts 14B sentraal geleë tussen Hartenbos en Mosselbaai, wat beide gerief en rus bied vir 'n ontspannende verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elsa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- The Lofts, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lofts 14B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The Lofts, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang