The Missing Link
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linkweg 58, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
The Missing Link is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis in Umtentweni, Kwazulu-Natal. Hierdie selfsorgverblyf spog met 'n lieflike see-uitsig en bied slaapplek aan 12 gaste wat dit die ideale keuse maak vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.
Die huis beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n toilet, stort en 'n spabad. Daar is nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en gaste gebruik ook die badkamer met die spadbad en toilet. Laastens is daar 'n gesinseenheid met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n spa-bad en 'n toilet, en 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n kroeg-area en 'n wynkelder.
Die huis spog met 2 sitareas met oorgenoeg sitplek om te ontspan en te sosialiseer. Daar is 'n kragopwekker wat krag tydens onvoorsiene omstandighede voorsien. Gaste kan in die swembad afkoel gedurende die warmer dae en daar is ook veilige parkeerplek vir 8 voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by The Missing Link sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Linkweg 58, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umtentweni Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linkweg 58, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom