2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Kreeftegang Close, Crayfish Wharf Complex, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Moorings 3 is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n Mediterreense atmosfeer wat deur pragtige blou water, afgewitte kothuise, tradisionele vissersargitektuur en lang sandstrande gekomplementeer word.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en die eetarea het sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word ook voorsien.
Kom geniet 'n skemerkelkie op die stoep waar slegs die klank van die branders en die seemeeue se geroep die stilte versteur. Die eenheid is in 'n kompleks geleë waar daar ook 4 ander eenhede is.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 936
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kreeftegang Close, Crayfish Wharf Complex, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink The Moorings 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kreeftegang Close, Crayfish Wharf Complex, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang