The Moorings 3
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 750
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Vaughan R - Mrt 2024
Algehele gradering
First class location and accommodation.
Tertius Salmon R - Des 2023
Algehele gradering
Egte Weskus gevoel.
The Moorings 3 se terugvoer
Hello Tertius,
Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle gou weer te sien, en hopelik kan julle langer bly.
Miemie S - Nov 2023
Algehele gradering
Lekkerste lekker!
Nicolene B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustige area en mooi uitsig.
Mandy L - Sep 2023
Algehele gradering
Incredible location
Lees meerDominic R - Mrt 2023
Algehele gradering
Unbelievable, the pictures don't do it justice.
Bruce S - Nov 2022
Algehele gradering
Location is perfect. Views are amazing. Facilites are great.
Naomi S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon huisie. See-uitsig.
The Moorings 3 se terugvoer
Hallo Naomi
Baie dankie vir hierdie resensie. Moorings 3 se uitsig is pragtig en binne loop afstand vanaf die Paternoster Waterfront. Ons is so bly julle het die tydjie daar geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kreeftegang-keeromstraat, Crayfish Wharf-kompleks, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom