+38
Selfsorg in Clarens

The Nelsbells Cottage

8 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 138 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Die Nelsbells Cottage, geleë binne loopafstand van die hartjie van Clarens, bied selfsorgverblyf in rustieke Victoriaanse styl.

Die hoofhuis bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers bo. Die eerste slaapkamer met 'n dubbelbed lei na 'n balkon rondom, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het en die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Daar is 2 badkamers in die hoofhuis, die eerste onder met 'n bad en toilet, en die tweede bo met 'n stort en toilet.

Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n gemaklike sitkamer met 'n kaggel vir daardie winteraande, en 'n knus leeshoekie wat lei na die stoep rondom. Die kombuis is toegerus met 'n ketel, yskas, gas- en elektriese stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Die eiendom sluit braaigeriewe, veilige parkering in, en troeteldiere is welkom.

Benewens die huis, het gaste toegang tot 'n tuinwoonstel, wat 'n koningingrootte-bed het wat gemaklik 2 volwassenes akkommodeer, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n stort en toilet. Flitsligte word voorsien vir beurtkrag.

Die dorpie Clarens het bekend geword as die 'Juweel van die Vrystaat' en lok kunstenaars, fotograwe en natuurliefhebbers. Die dorp is bekend vir die talle kuns- en handwerkwinkels, wat 'n wye verskeidenheid kuriositeite en oorspronklike kunswerke bied. Die sandsteengeboue dra by tot die skilderagtige atmosfeer van die dorpie. Clarens het die ideale wegbreekplek geword vir stadsbewoners van Johannesburg, Bloemfontein en Durban, aangesien hierdie stede almal ongeveer 300 km weg is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 138 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink The Nelsbells Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

138 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8YlajH8fQI64LO0yMVUga0mNAEKKkvaHP6qtjhfyNBSzsSk2Sc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 87 5 1 5 138 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.52075910688 28.419303119049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang