+30
Hotel in De Waterkant

The Old Foundry Hotel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Stefan S
1 nag
5.0
Apr 2026

Aangenaam. Goeie ligging. Maklik om te kry. Diens is vriendelik en hulpvaardig. Netjies en skoon. Ontbyt was lekker. Ongelukkig was die bed se matras deurgele en hol, sal goed wees as u dit vervang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker. Was heerlik, dankie. Mooi en rustige atmosfeer. Netjies. Heerlike koffie en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirike D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflik en ontspannend. Ons het heerlik gebly. Die kamer is lekker groot met alles wat jy benodig. Ligging is sentraal en die hotelpersoneel was baie vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2026

Lekker plek. Baie nice. Regtig iets anders. Stapafstand vanaf V&A.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nic B
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2026

Aangenaam met uitstekende diens binne hotel. Hotel self is uitstekend. Diens van 'Carlo' was die beste ooit! Na 7 nm saans is dit moeilik om by die hotel in te kom, hekke gesluit en geen sekuriteits personeel sigbaar nie. Restaurant op die perseel is buitensporig duur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2026

Expensive not impressive. Not great - bugs and dust, walls are thin so noisy, had to ask for shampoo. Towels were damp on one occasion and had stains on another.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Milmarie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflik, en rustig. Die ondervinding was ongelooflik, ons is baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Ons het dit vreeslik geniet om by The Old Foundry Hotel oor te slaap. Hulle het ons verras met 'n kamer upgrade. Hulle diens was uitstekend en behulpsaam. Baie mooi en netjies. Sal vir seker weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douwene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great. We had a lovely stay, central and everything is well put together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Absolutely lovely. I stay was very nice, clean and trendy. We love the feel of the hotel; the people are very friendly and we felt quite young with everyone on their laptops and the kind of business environment. It felt like we were in a foreign country, but yet we were local South Africans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Schuyler Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 93

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Sandhill Road, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5807aeb919a2e686dc02e90b9ba572966a9158a07ac48c53589beab6a1d512ce1b931f46efa1c3105aba844f78ecaf859f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 1 Sandhill Road De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.912143722152 18.41884253684

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang