Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Foundry Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Schuyler Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir The Old Foundry Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Natalie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully restored hotel. Loved the decor.

We loved the character of the hotel, and the rooms were spacious despite being described as small. It is quirky, which we liked. The staff were friendly. The creaking plumbing may disturb some people, but we didn't mind.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hotel with a soul.

Loved the old-worldly character combined with high-tech work environment and friendly staff. Made us feel at home. Not just another hotel room but a place with a soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi en vriendelike mense.

Vriendelik verwelkom, die hotel in asemrowend! Dit lyk net soos die webblad. Dit was rustig, ons kon lekker slaap. Ontbyt was uit die boeke, ek kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirike D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse wegbreek in die hartjie van Kaapstad.

Netjiese verblyf wat baie goed geleë is met goeie diens en gasvryheid. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gilda M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gilda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quirky, fun, but too impractical for a stay longer than a night or two.

Hubby and I enjoyed the hotel's quirkiness and it was funky and fun. Sadly, the actual hotel room is not practical, especially for a stay longer than two nights. The room itself was spacious, no problem there. However, the bathroom is just too impractical and has a far too open view for our liking. A little bit of frosting would go a long way. The bathroom was very cramped and the layout was not great, with nowhere to really place towels. The shower was more than adequate in size, however, the floor was exceptionally slippery and there was quite a step-down out of the shower, so both of us almost fell a few times. And yes, the first room we were in came with a complimentary cockroach. Not to mention 1 towel, no shampoo, and no milk. Thankfully, the staff are lovely and swapped rooms and sorted that out quickly. However, we had no milk again on the very next day. The noise from outside the hotel is just a complete racket, and this is at 6am on a weekend morning. This is not the hotel for you if you want a peaceful and restful stay. Again, the hotel itself is really fun and quite lovely, and in a great position, just the bathrooms are a letdown and the noise from outside is unbearable. Thank you to the staff who were so accommodating and lovely, they really saved the day by changing our room quickly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker ervaring. Interessante gebou en geskiedenis.

Baie lekker ervaring gewees om in die Old Foundry te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linah J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Linah J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skokkend!

Kamer met swart mure, vloere en dekor, klein vensters, met min lig. Louwarm stortwater in die Kaapse winter. Een japon, een koppie en een handdoek in 'n kamer bespreek vir twee. Stukkende meubels en 'n gekraakte spieël. Die een handdoek was vol gate en so deurgewas dat dit nie meer kan afdroog nie. Ons het gaan vra vir nog handdoeke by ontvangs en is belowe hulle sal dit kamer toe bring. Dit het nooit gebeur nie. By verre die swakste akkommodasie ooit in Kaapstad, en duur - veral vir wat ons gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen Dorothy G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen Dorothy G
Saam met vriende

Ons het eintlik net oorgeslaap, maar het dit baie geniet.

Ons het slegs oorgeslaap vir 1 aand. Baie skoon en bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy D
Saam met vriende

Sal nie weer besoek nie.

Van die goed wat in die kamer gepla het: oop badkamer, het nie op foto's as sulks voorgekom nie. Deursigtige gordyn by venster wat op straat uitkyk. Geen kragprop in bereik van ketel/koffiemasjien nie. Koffiemasjien buite werking. Geen melk beskikbaar nie. Kruipende insekte om die koffiemaakgeriewe en op lessenaar. Dit het ook onveilig gevoel by die parkeerarea.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bereng M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bereng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

I just loved the fact that is so central we we actually close to everything. We walked to V&A Waterfront and Long Street.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinette C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette C

Ligging is uitstekend en personeel is uitmuntend.

Ontvangspersoneel was baie vriendelik, het meer gedoen as werksomskrywing. My man is verras met kaaskoek vir sy verjaarsdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Old Foundry Hotel personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly sonder twyfel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker gewees. Aircon het nie gewerk nie. Drein was verstop. Het gevra vir fan. Nooit gekry nie.

Anders as dit was als lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhill-weg 1, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe75c92a676f39d2933db352c1c0d8aa30d33d2dfec3d6cf9f47a4277ef4d3effd0f67e32c2e6bb2504b3520dbdaaef60c43c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 1 Sandhill Road De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.912143722152 18.41884253684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem