+41
Selfsorg in Franschhoek

The Olive and Vine Farm Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sammy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly. Olive & Vine het nie teleurgestel nie. Heerlike plaasgevoel, indien jy van die plaas hou! Sal definitief weer daar tuisgaan as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustige wegbreek uit die stad. Olive and Vine is 'n lieflike plaashuisie tussen die wingerde en is goed toegerus met alles wat jy sal benodig. Sophia se gasvryheid was ook uitstekend met deurlopende kommunikasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Stil en rustig. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie netjies en lekker. Was baie lekker gewees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madhur D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lovely place. Loved it. The host was awesome. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meiring V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige en pragtige verblyf op plaas loopafstand vanaf die dorp. Die eenheid was gerieflik en goed toegerus - ons het gekry wat ons verwag het. Dit was wonderlik om laatmiddag te braai met uitsig oor die wingerd en berge. Dit is 'n bonus dat die dorp slegs ongeveer 15 minute se stap van die plaas af is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Ontspannend. Baie lekker. Net wat ons nodig gehad het. Die waterdruk in die stort en kombuiswasbak is 'n groot probleem. Dit kan beter wees met 'n drukpomp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Katja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Beautiful location, well appointed. Worth a longer stay. Comfortable and well appointed. Everything is catered for. Great kitchen. Beautiful location and quiet. The only issue was the low water pressure, which made showering not that pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Julius S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Heerlik en gerieflik en baie vriendelike diens, dankie. Heerlik en baie vriendelike diens. Alles wat jy nodig het, is daar en is baie sentraal geleë. Die waterdruk in die stort kan egter aandag geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Dirkie Uys Street, La Terra de Luc Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4OGFiNWZlLThiMTktNDIyYi05ODRiLTc3ZGIwNjQ4ZTBkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 169 5 1 5 Dirkie Uys Street La Terra de Luc Farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.89747017214 19.116147650818
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang