- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Hoogekraal, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Owl’s Inn Country Villas is geleë op die Tuinroete, reg langs die N2. Dit is slegs 1.2 km vanaf Glentana se strand en restaurant.
Hierdie lodge bied 3 landelike styl en suite-villa's, elk met sy eie privaat ingang. Loft Villa het 'n kombuis toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Honey Owl se kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, klein yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Black Owl het 'n klein yskas, tweeplaatstoof, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n Jacuzzi en 'n skemerkelkiedek met see- en panoramiese uitsigte oor die Outeniqua-berge.
Die lodge is sentraal geleë tussen George en Mosselbaai. Dit is slegs 13 km vanaf George Lughawe en 24 km vanaf die Garden Route Mall. Die hoofpad wat lei na gewilde gholfbane soos Fancourt, Oubaai en Pinnacle Point is maklik bereikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Hoogekraal, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink The Owl's Inn Country Villas het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Hoogekraal, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang