+21
Selfsorg in Danabaai

The Pelgrims Rest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Lala S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Wonderlike gasvrye mense, altyd behulpsaam te alle tye. Ons het lekker uitgerus, stil en rustige buurt, kry darem 'n glimpse van die see van daar af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
The Pelgrims Rest
Johan en Lala, Julle was ñ absolute plesier om in ons woonstel te huisves. Dankie vir julle terugvoer. Kom kuier gerus weer! Fanus en Hilda

Johnny T
1 nag
5.0
Apr 2019

Was 'n lekker gasvrye verblyf. Was 'n lekker gasvrye verblyf waar ons ons hondekinders (3 Yorkies) kon saam neem. Die eienaars is ook baie vriendelik en help waar hulle kan ons het net een nag oorgebly en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8E Casta Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdc4f68e65574925d202139f7470364445a4859e3949ae3d4313eb8ec5f660eb3025a7f5fce241ded053a629290095259df6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 8E Casta Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.195096 22.039271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang