7 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Pelican Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Pelican is 'n vakansiehuis by The Cove in Langebaan, naby Leentjiesklipstrand. Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 7 gaste in 3 slaapkamers.
Let asb. dat hierdie huis 'n omsetter het sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Daar is nog 'n enkelbed in die binnebraaikamer.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser in. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n DVD-speler. Die binnebraai-area word met glasskuifdeure van die sitarea geskei en dien as 'n ekstra kuirarea.
Gaste het maklike toegang tot Langebaan se strande. Ander nabygeleë aktiwiteite sluit visvang, seilplankry, sweefski en strandwandelings in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 88
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 9 Pelican Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Pelican het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Pelican Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang