The Red Wine Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellengrebelstraat 1, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 189 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Red Wine Cottage is 'n selfsorgkothuis in Stellenbosch, 2 km van die Universiteitskampus af, 1,5 km van die middedorp af en 1 km van die skole af.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea en is ten volle toegerus om gaste se verblyf gerieflik te maak. Die slaapkamer het 'n baie gemaklike koningingrootte-bed met perkallinne. Die badkamer beskik oor 'n groot instapstort, wasbak en 'n toilet. Seep, sjampoe en toiletpapier word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksie-kookplaat en 'n mikrogolfoond toegerus. Verder is daar genoeg breekware, glase, messe, vurke en kombuisware. 'n Klein houer melk, koffie, tee en suiker word vir die eerste aand voorsien, en 'n bottel rooiwyn word vir elke bespreking voorsien.
Die losstaande kothuis is heeltemal apart en het 'n straatingang, veilige parkeerplek agter 'n outomatiese hek en sy eie tuin.
Alhoewel die woonbuurt veilig is, is die kothuis met 'n veiligheidshek, diefwering en 'n alarm vir gaste se gemoedsrus toegerus.
Slaapplek
’n Bespreking by The Red Wine Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 41
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Swellengrebelstraat 1, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Red Wine Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Boord Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellengrebelstraat 1, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom