- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
The Reserve Boutique Hotel is 'n familie-besigheid in die Sabievallei in Hayview. Dit is net 25 km van die Krugerwildtuin af. Die natuurlike omgewing bied 'n rustige ervaring waar tee en skemerkelkies op die dek geniet kan word.
Die verblyf word in pragtige kamers op die oewer van die Sabaanrivier gebied. Die kamers het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met ys en gratis WiFi in.
Die Reserve Restaurant op die perseel bedien 'n a la carte ontbyt, klassieke en tuisgemaakte maaltye, asook buitengewone etes vir diegene wat hul smaakkliere 'n bietjie wil uitdaag. Gaste kan 'n drankie op die dek geniet wat 'n lieflike uitsig oor die welige, groen bome bied met die klanke van die kabbelende rivier in die agtergrond.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
The Reserve Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink The Reserve Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang