Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sanctuary

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Sanctuary bied B&B-verblyf en is in die bekoorlike dorpie Prins Albert geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken.

Verblyf by The Sanctuary word in 5 kamers wat uniek versier is aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n haardroër en 'n kragprop vir 'n skeermasjien. Elke kamer het ook geriewe soos lugversorging, 'n 46" TV met 'n verskeidenheid plaaslike kanale en 'n Nespresso-koffiemasjien.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Verder bied die gastehuis gratis WiFi, 'n soutwater-swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

The Sanctuary is in die hoofstraat en is lekker naby restaurante, museums en winkels.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Kalahari B
Saam met lewensmaat
5.0
André is 'n topklas gasheer. Plek is skoon. Vir seker. Topklas verblyf.
Aug 2024
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Sulke pragtige plekkie! Die detail in design is duidelik te sien! Die kamer was gemaklik en skoon. Die ontbyt (veral se koffies en granol...
Sien meer
Aug 2024
Linda N
5.0
Lovely peaceful place. Stunning pool, amazing breakfast, welcoming hosts, comfy beds.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Gerhard E
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Dankie baie, wonderlike plek, groete.
Des 2023
Richard S
Gesin met tieners
5.0
Pragtige en luukse verblyf. Ons het by Sanctuary bespreek om Oudtshoorn en ander plekke rondom te besoek. Die gastehuis kan ek hoogs aanbeveel! Die ga...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 63, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA552173cbecca04c76b126cba60c57206958b82691b6d5ea1442d6610e5ffede44e1fbd35e267e4628f9e3a472e96112460f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 63 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.224014288123 22.02951473373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang