Gastehuis in Lambertsbaai

The Sea Cottage Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Madelyne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon en gerieflik. Die eenheid was mooi skoon en gerieflik. Die enigste aanbeveling wat ek sou maak, is om koffie en suiker neer te sit, al is dit net vir die oggende; dit sal 'n groot verskil maak. Lekker gekuier, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Spacious and comfortable! Spacious and comfortable, lovely accommodation in Lamberts Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

'n Lekker vakansie atmosfeer gehad. Gasvry ontvang. Eenheid netjies en skoon. Kon lekker braai die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Netjies, skoon, vriendelik, gasvry. Ons verblyf was baie goed. Skoon en netjies. Christie was baie vriendelik en behulpsaam al is sy nou siek. Sy gee regtig om. Te heerlik met die ander gaste daar gebraai en gekuier en Nuwe Jaar ingesien. Dit was fantasties. Ek sal net aanbeveel vir nuwe handdoeke, hulle was dun en uitgewas. Ook beter beligting in die kamer en badkamer. Als verder piekfyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2026

Sal nie weer langer as 'n nag daar slaap nie. Groot en ruim kamer. Al die kamers was bespreek; juis vir die rede was parkering 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jasper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Dit was baie rustig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Kort rustige kuiertjie. Ons kamers was baie netjies en skoon, het baie lekker gebly. Christie was baie vriendelik met ons aankoms, alhoewel sy siek is en nie lekker gevoel het nie, het sy steeds seker gemaak dat alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffrey P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Huis weg van huis. Die eienares en haar span se diens was uitstekend. Hulle gaan uit hul pad om jou gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lovely central accommodation. An absolutely great place to stay for one night or more! Nice and central yet quiet with the sound of the sea to lull you to sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekkerste akkommodasie. Eenhede was altyd skoongemaak waneer ons die oggend uit was. Die eienaar, Christi, was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

42 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1cdd787a017205e54d082ca7468edd44cbf35d1572c63c62b58376eef53712ceb155485c6dca3acaff34a23d71c993cf2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 42 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.102724632543 18.305232411045
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang