Pick your preferred language

English

Afrikaans

+8

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Midge Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The SeaKat is 'n knus eenheid in die skilderagtige Plettenbergbaai en bied 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die see.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en 'n klein kind en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Bababedjie kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.

Die selfsorg-eenheid het 'n klein kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en 'n broodrooster toegerus is. Daar is ook 'n slim-TV om gunstelingprogramme te stroom, gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carmel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Midge Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The SeaKat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

6 Midge Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfaa2c973d2e675f0e71dcfadc832e3814949bc5ccf38527d17fe3e4bb511b8df9bcefc550995621468bb3ecb5eb9ce86be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 6 Midge Close Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.08623019524 23.36072688298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang