Selfsorg in Beaufort-Wes

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 255 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Judy R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Absoluut fantasties! Fantastiese keuse vir verblyf. Ons het die Noord-Kaap gasvryheid beleef in alle opsigte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag
5.0
Des 2025

Baie lekker gebraai, geswem en gerus. Pragtige natuur, prima lamsvleis en braaihout. Lieflike swembad en puik ontvangs en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke K
1 nag
5.0
Des 2025

Heerlik, gerieflik en goeie diens. Gemaklike, skoon akkommodasie met uitstekende diens. Heerlike braaivleis, broodjies en aartappelslaai bestel en beskikbaar toe ons daar kom. Gasvrou is vriendelik en altyd bereid om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Oornag oppad Kaap toe. Netjies, vriendelik. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantasties. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marida O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons sal graag weer daar oornag in die toekoms. Ons het baie lekker oornag by The Shed Farmstall. Baie vriendelike personeel. Pragtige netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elriette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en mooi! Huis. Rustige en mooi plek om te geniet en ontspan na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige verblyf, weg van stadsgeweld. Heerlike rustige plaasverblyf. Winkel is pragtig en baie goed toegerus. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Soos bo. Dit was verskriklik lekker, het 'n gesellige buitelewe, 'n vakansiegevoel langs die hoofpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige plaasverblyf. Ons het heerlik oorgeslaap. Die elektriese kombers op die bed was 'n aangename verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 277

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c2d4f022a4a3ff8e684d7fa049a03ad7487ec5f33b427fbe9beed1e6686ee805110c684e85f3150191aa605c1e070012dbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 255 5 1 5 N1 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.231 22.806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang