- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R36 Main Road, 20km from Ohrigstad, Ohrigstad, 1122, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Die Skoen Gastehuis is geleë op die Panorama-roete naby al die besienswaardighede. Dit is sedert 1990 in werking en is gebou deur die kunstenaar Ron van Zyl.
Daar is 9 selfsorg-eenhede met volledig toegeruste kombuise en buitebraai-areas.
Vyf van die eenhede is gebou van klip wat uit die berg geneem is en hulle is almal kunstig ontwerp en versier met kunswerke deur Ron van Zyl.
Die Skoen Gastehuis het nou 'n tweede Skoenhuis vir akkommodasiedoeleindes.
Die Skoenhuis is 'n 4-ster luukse eenheid met 'n warm bad.
Die ander gaste kan die warm bad huur wanneer dit nie gebruik word nie, teen 'n ekstra fooi.
Die eiendom bied 'n swembad, 'n pyltjiebord, 'n pooltafel en 'n klein restaurant wat gedurende die dag oop is.
Aandete en ontbyt kan gereël word met vooraf bespreking, maar is nie by die kamerpryse ingesluit nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Michell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R36 Main Road, 20km from Ohrigstad, Ohrigstad, 1122, Limpopo
- Gaste dink The Shoe Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R36 Main Road, 20km from Ohrigstad, Ohrigstad, 1122, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang