Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shoe Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Michell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 46 resensies vir The Shoe Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Wouter M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gekuier en gerus.

Skoon, netjies en vriendelike mense. Lekker kos en gerieflike blyplek met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met vriende

Alles lekker en goed soos geadverteer.

Baie lekker oorgeslaap. Stil en rustig. Die swembad het ons gered na 'n lang dag op die motorfietse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

The Shoe het hulle eie mensgemaakte grot om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, stil plekkie om te ontspan.

Lekker plekkie. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en 'n baie mooi plek.

Ons het baie lekker gekuier, baie netjiese plek en rustig. Sal weer teruggaan om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Refilwe M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M
Gesin met klein kinders

Value for money.

The place is clean. We arrived late but didn't have any problems checking in. Nice place when travelling with family. I wish we should have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies maar skoon. Geen klagtes.

Ons sal weer daar oornag as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna S
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, rustig en baie geniet.

Baie lekker kos. Baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ervaring van rustigheid en ontspan. Die grot was 'n sielsverrykende ervaring. Dankie, Michelle.

Selfs die eienaar het met ons kom kennis maak en meer van sy werk en roeping vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loni E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Loni E
Saam met vriende

Piekfyn, maar breekware nie skoon nie.

Verblyf gemaklik en voëlkykers sal dit daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle E
Saam met vriende

Skoon en veilig.

Vriendelike ontvangs, chalets skoon en netjies, grasperke is versorg en swembad is skoon. Mens voel veilig daar. Sal enige tyd daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boitumelo M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow the place is so cute inside. Spacious and clean.

Wouldn't change anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley O
Gesin met tieners

Wonderfully friendly, helpful hosts.

The hosts were very friendly and willing to assist in any way they could. Our stay was very relaxing and comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike, vriendelike, hulpvaardige gashere.

Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Ons verblyf was baie ontspannend en gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Annelie B
Gesin met tieners

Skoon, maar oud.

Alhoewel die verblyf goed ingerig is, voel dit asof ons heeltemal te veel betaal het. Alles (handdoeke, breekgoed, ens) is baie oud en verweer. Ek dink met 'n paar goeie opknappings, kan dit 'n baie lekker oornagplek word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Die eenheid was baie gerieflik ingerig. Diens was baie goed. Ons het lekker geslaap en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaypee W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jaypee W

OK.

Die elektriese bedrading in die plek is 'n brand- en skokgevaar. Van die beddens is tuis gemaak. Die kaste, wel tuis gemaak, en kan nie regtig gebruik word nie. Een aand toe ons terug kom was daar in gedeeltes van die huis nie krag nie, ingesluit ons yskas. Dit is eers die volgende oggend herstel. Andersins nie te sleg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria S
Gesin met tieners

Die akkommodasie was nie luuks nie, maar wel aangenaam en het my herinner aan my ouma-hulle.

Die akkommodasie het my herinner aan my Ouma se huis, snoesig en warm. Het ongelukkig nie by die grot kon uitkom met uitgrawings nie, maar beeldhouwerk was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Leersaam en interessant.

Mens kan duidelik voel dat daar 'n teenwoordigheid is van die Heilige Gees en dat hulle die beginsels van die Bybel volg. Aanbeveelbaar vir enige kerkgroep om die tyd daar te spandeer en die grot te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede in oorvloed.

Wat 'n plek! Die eienaar en personeel doen alles wat hulle kan om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Daar was altyd genoeg warm water, en die eenhede is skoon en goed versorg. Yvonne se kos in die restaurant is heerlik. Dit is beslis nie bedoel vir mense wat hou van musiek en partytjies nie. Ek sien daarna uit om terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Goed ontvang, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir mense aanbeveel.

Netjies, gasvry mooi omgewing, goed toegerus, maklik toeganklik vanaf die pad. Hou van die kamers baie natuurlik gebou, pluspunt vir gebruik van groen krag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizerie R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizerie R
Gesin met tieners

Beautiful place.

It is one very beautiful place with a nice atmosphere! I would recommend this place to anyone who asks! We were there for only one night, but it was lovely!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice!

See the stars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annolien S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien S
Saam met vriende

Baie aangename tyd geniet.

Die ligging is baie sentraal tot die gebied se besienswaardighede. Die gasvrou, Michelle, het ons baie welkom laat voel. Die kamers was netjies en skoon. Ons sal "The Shoe Guesthouse" aanbeveel vir 'n rustige en aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia Pheladi M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia Pheladi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The service I received was excellent.

I would not mind going back at any time. I would recommend it to anyone I know. A very good, quiet place to rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Als wat ons kon nodig kry was daar, als was netjies en skoon. Die plek het reeds sy eie geskiedenis, so as jy hou van geskiedenis en iets uniek is dit definitief die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek!

Dankie baie vir 'n heerlike wegbreek! Amazing plek en mense. Hoop om gou weer daar te gaan vakansie hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelien N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evelien N
Gesin met tieners

Quite "special".

There is a spacious double bedroom. The bunker beds are in the living room. It is rather dark inside and the room is decorated as a sort of cave. The bathroom is "special" too. There is a braai outside and a place to eat. There is no dining table inside, you can eat at the kitchen bar. The place is a bit outdated and the apartment not very clean. The location is good to visit the Echo Caves just a few kilometers away. It is also near The Three Rondavels and other sightseeing places. There are no shops in the neighbourhood, but there is a small shop at the reception with the most important things you'll need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie L

Dit was lekker gerieflik.

Ek en my suster het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Almarie S
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig en lekker gewees.

Was baie rustig en skoon gewees. Geen klagtes gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

2 Slaapkamer woonstel met badkamer en kombuis.

Ek, my ma en suster het 1 nag daar oorgeslaap. Die eenheid was redelik netjies, maar veiligheid is 'n groot kwelpunt. Die eenhede is baie naby die Lydenburg/Ohrigstad-hoofpad en word die perseel slegs met 'n oplig-hek gesluit. Die beddens se matrasse is net spons wat baie sag is en slaap glad nie gerieflik nie. Die 2 dupleks beddens wat dit baie gevaarlik vir jong kindertjies maak

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja W
Saam met vriende

Die bestuur van The Shoe is vriendelike en aangename mense wat ons baie welkom laat voel het.

Die ontvangs by die plek was baie verwelkomend en die mense baie gaaf. Die opset is van 'n aangename aard waar mens net lekker kan sit en met die bestuur sit en kuier. Dit was 'n rustige omgewing en ideaal om net te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring!

Al is dit nie 'n nuwe gebou nie, is dit netjies en skoon. Rustige omgewing waar 'n mens kan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alexander M
Gesin met tieners

The place was situated right on our way to Graskop and was the right destination to take a break before a long trip across tourist attraction in Mpumalanga.

I would recommend the guest house to peers and family members. The service was professional and the people were polite and approachable, especially Michelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V
Gesin met klein kinders

The experience in the cave with the spiritual message was special - all of us enjoyed the stay very much, kids, teenagers and adults.

The Australian kids enjoyed the braais with real wood very much. The tour of the echo caves was very interesting and the alpha and omega garden as well as the spiritual cave was unexpected and special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Enkelreisiger

Netjies, skoon met vriendelike mense.

Ek het net een aand vinnig oorgeslaap, en dit was presies wat ek verwag het. Waarde vir geld! Skoon en netjies. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agda M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Agda M

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vic C
Saam met vriende

Basiese verblyf wat waarde vir geld is.

Hierdie is 'n familiebesigheid wat daarin belangstel om jou verblyf te vergemaklik. Egte boerekos is opgedis en ons het dit terdeë geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A different and eclectic place to stay.

We enjoyed the artistic experience. It is wonderful to be in a Christian place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het soos familie gevoel, dankie vir jul gasvryheid.

Dit was 'n asemrowende belewenis en dank die liewe Heer vir die ervaring. Dankie vir jul gasvryheid en dat julle ons soos familie behandel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Gesin met tieners

Baie rustig!

Vra gerus die personeel om jou in te lig oor die omgewing en dinge om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M
Gesin met klein kinders

I had a nice stay

It's close to every place I wanted to visit. The people were very kind and welcoming. I told my friends about The Shoe and they are also interested in going to see the place. The prices are very reasonable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir die prys!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moses N - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Moses N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Electricity seems to be a problem at the whole area

We experienced an electricity power cut on our second day. I think it would be better if a generator could be connected to all of the rooms in the house, in case of future power cuts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert B
Gesin met klein kinders

This was a perfect overnight on our way from Pietermaritzburg to Kruger. Thanks.

The accommodation was beautifully crafted and had some artistic touches that made it different. The facilities were immaculately clean and the hosts welcoming and attentive without being intrusive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat R36, 20 km vanaf Ohrigstad, Ohrigstad, 1122, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwZGJlOWNjLTRhNzEtNDlhMy1iY2M3LTUxNWUwNDZlNTExZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 R36 Main Road 20km from Ohrigstad 1122 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -24.584890330335 30.632645487785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem