+63

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johann M
1 nag
5.0
Apr 2026

Dit was baie aangenaam en ek sal beslis weer daar gaan bly. Dit was n baie lekker bly plek, vanwaar ek ingekom het tot die kamers en verblyf. Kamers is modern en voel nuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Sal beslis weer daar bly! Baie bekostigbaar, netjies en baie goed geleë en lekker rustig. Sal dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Very clean, friendliest people, enjoyed our stay very much! Beautiful and great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker oornag plek, naby winkels. Lekker gebly, kamers skakel aan mekaar en rustigheid word grootliks deur jou bure bepaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Goeie waarde vir geld. Ja, die bed het lekker geslaap. Stort is ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon en netjies. Lekker gebly soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie gerieflik en veilig. Ons het baie lekker gebly en beveel Suburban aan vir enigiemand. Daar was alles wat nodig is. Ons was ook op hoogte gehou per WhatsApp deur die eienaar waar die sleutel is ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

It was comfortable and beautifully clean. Lovely lawned garden. Ideal for an overnight stop. We went to the shop to get some snacks and sat outside on the little stoep. A small table on the stoep would have been handy as it rained and we could not use the cement garden furniture out on the lawned area. Too many standby lights exposed which we covered so as to have a good night's rest. Bed was very comfortable, good shower, peaceful sleep, coffee and rusk to start the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Easy check-in. Easy to find. Extremely clean with everything neat and in place. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustige omgewing. Was 'n heerlike verblyf. 'N hak agter die badkamerdeur kan dalk help vir klere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Masey Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061ce31d2caabbd569088aa9bad4e1e5d8552d66df9b8b351b765d2438bfaefe5c5a27f5b414520ce4f1fef3903bda06a113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 3 Masey Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.090721 26.215794
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang