The Sullies
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tanglewood-weg 322, Morganbaai, 5290, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 300 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
The Sullies is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat naby die strand in Gxarha (Morganbaai) geleë is. Die huis is omhein wat dit die ideale troeteldiervriendelike-verblyf maak.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die 2 ander slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elkeen van die 3 badkamers het 'n stort en daar is ook 'n buitestort met warm en koue water. Elke slaapkamer het wit perkallinne, ingevoerde komberse en plafonwaaiers.
Die oopplan-kombuis is met 3 yskas-vrieskaste, 'n mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n ruim, toegeboude eethoekie met 'n groot tafel en bankies waar gaste maaltye en 'n lieflike uitsig kan geniet.
The Sullies het ook 'n kuierarea met 'n pooltafel, ruim sitarea en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die groot onderdakdek spog met hangstoele, hangmatte, 'n tafel met bankies en 'n draagbare braai. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit. Die groot dek spog met 'n lieflike uitsig oor die strandmeer en die reservaat - dis die perfekte plek vir voëlkyk.
Gxarha (Morganbaai) spog met 'n rits besienswaardighede, soos die kranse, strandmeer, strande en die plaas- en kunsvlytmarkies.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Beate Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Tanglewood-weg 322, Morganbaai, 5290, Oos-Kaap
- Gaste dink The Sullies het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gxarha (Morganbaai) Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tanglewood-weg 322, Morganbaai, 5290, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom