The Tides
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: J Carter-straat 33, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
-
Vanaf
R1 612R1 370 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Tides is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Yzerfontein. Die woonstel bied 'n lieflike uitsig oor die omgewing en die see oor die bome en dakke.
Die woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke en suite-badkamer het 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus.
Die aangrensende toonbank het sitplek vir 4 en daar is ook rusbanke en 'n TV. Die leefarea het skuifdeure wat op 'n groot, beskutte stoep met nog glasskuifdeure oopmaak. Daar is draagbare braaigeriewe wat gaste na buite kan dra.
The Tides is 'n paar minute vanaf die strand en visvangplekke en dis ook naby restaurante en winkels in die middedorp.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 328
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- J Carter-straat 33, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tides het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: J Carter-straat 33, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10