+38
Hotel in Bloemfontein

The Tredenham Boutique Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andries D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlike en ontspanne atmosfeer met alles wat ons benodig het. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik, ons het dadelik welkom gevoel. Die kamer was ruim, netjies en skoon. Die kos was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Excellent. One word. Excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustige oorslaap in luukse verblyf. Verblyf was rustig en mooi. Ontbyt en aandete was smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexandra S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Incredible! Had an incredible stay with absolutely wonderful and very accomodating staff! Beautiful hotel with wildlife on the property, very close to a shopping centre, would visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trish B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Value for money. We had the most wonderful stop over, the rooms are wonderful and the restaurant was exactly what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige boutique hotel sal weer gaan! Pragtige boutique hotel! Heerlike ruim kamers en baie mooi skoon! Ontbyt was ook heerlik! Staf baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlise L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ek sal weer gaan. Personeel baie gasvry en behulpsaam. Tuis gevoel. Netjies, goeie matras op bed en skoon. Stoep het so bietjie teleurgestel met voëltjies wat daar gemors het en iemand wat gerook het en sy sigaret op die tafel gelos het. Geen asbak en stoel nie teruggesit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Really awesome experience. Absolutely fantastic! Great value for money and really good restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Stunning hotel. A wonderful luxurious treat. Stunning hotel. A wonderful luxurious treat to end our holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Unit 4, Plot 20, Tredenham Valley Estate, Tredenham Hill, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3YmI3ZDgxLTM0MzctNDQwNy1iYWJhLTA4YmQ0MGU1MTdmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Unit 4, Plot 20, Tredenham Valley Estate Tredenham Hill 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.051137 26.229452
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang