Beskrywing
Ons het 6 luukse kamers met koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n koninggroote-bed en 'n en suite-badkamer met stort of bad. Toegerus met lugversorging, gratis WiFi, lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, espressomasjien, kluis, kroegie, en koffie- en teemaakgeriewe. Japonne en skryfbehoeftes word voorsien. 'n Paar van die kamers het ook verhitte handdoekrelings en ondervloerverhitting.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Alle kamers is rookvry (gaste kan op hul balkon of terras rook).
- Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy hulle blinde gidshonde is.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste met vooraf reëling.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons het 2 "executive" suites. Elke suite het 'n koninggroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Toegerus met lugversorging, gratis WiFi, lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, espressomasjien, kluis, kroegie, en koffie- en teemaakgeriewe. Japonne en skryfbehoeftes word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Alle kamers is rookvry (gaste kan op hul balkon of terras rook).
- Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy hulle blinde gidshonde is.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste met vooraf reëling.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met bad en stort. Toegerus met lugversorging, gratis WiFi, lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, espressomasjien, kluis, verhitte handdoekrelings, ondervloerverhitting, kroegie, en koffie- en teemaakgeriewe. Japonne en skryfbehoeftes word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Alle kamers is rookvry (gaste kan op hul balkon of terras rook).
- Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy hulle blinde gidshonde is.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste met vooraf reëling.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met bad en stort. Toegerus met privaat balkon met sitarea, lugversorging, gratis WiFi, lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, espressomasjien, kluis, verhitte handdoekrelings, ondervloerverhitting, kroegie, en koffie- en teemaakgeriewe. Japonne en skryfbehoeftes word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Alle kamers is rookvry (gaste kan op hul balkon of terras rook).
- Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy hulle blinde gidshonde is.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste met vooraf reëling.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit 4, Plot 20, Tredenham Valley Estate, Tredenham Hill, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang