Pick your preferred language

English

Afrikaans

+38
Hotel in Bloemfontein

The Tredenham Boutique Hotel

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unit 4, Plot 20, Tredenham Valley Estate, Tredenham Hill, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

The Tredenham Boutique Hotel is op 'n veilige landgoed in die buitewyke van Bloemfontein. Dié hotel is ideaal vir mense wat op soek smag na 'n vakansie- of sakewegbreek.

Ons het 10 kamers wat individueel versier is. Elke kamerkategorie kan vir verblyf, B&B of B&B en aandete bespreek word. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer.

Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi, 'n lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, 'n espressomasjien, kluis, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe, en ander luukshede.

'n Paar van die kamers het verhitte handdoekrelings en ondervloerverhitting. Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant op die perseel bedien. Hierbenewens het die hotel ook 'n kroeg, biblioteek en gastesitkamer.

The Tredenham Boutique Hotel het ook konferensiegeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dawn W
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige boutique hotel sal weer gaan! Pragtige boutique hotel! Heerlike ruim kamers en baie mooi skoon! Ontbyt was ook heerlik! Staf baie vriendelik ...
Sien meer
Okt 2025
Charlise L
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal weer gaan. Personeel baie gasvry en behulpsaam. Tuis gevoel. Netjies, goeie matras op bed en skoon. Stoep het so bietjie teleurgestel met voëlt...
Sien meer
Jul 2025
Ernie K
Saam met lewensmaat
5.0
Really awesome experience. Absolutely fantastic! Great value for money and really good restaurant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Debbie T
Gesin met tieners
4.8
Stunning hotel. A wonderful luxurious treat. Stunning hotel. A wonderful luxurious treat to end our holiday.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Raymond L
Saam met lewensmaat
4.0
Worthwhile stop. Very pleasant and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Unit 4, Plot 20, Tredenham Valley Estate, Tredenham Hill, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Tredenham Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Unit 4, Plot 20, Tredenham Valley Estate, Tredenham Hill, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3YmI3ZDgxLTM0MzctNDQwNy1iYWJhLTA4YmQ0MGU1MTdmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Unit 4, Plot 20, Tredenham Valley Estate Tredenham Hill 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.051137 26.229452
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang