+60
Selfsorg in Beaufort-Wes

The Vale Karoo Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 231 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Sean C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Will definitely be staying here again. Clean and awesome service. The food was incredible. The rooms are clean and the beds are huge and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evan R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Incredible. It was good value for money. Lovely scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great Karoo hospitality. Very pleasant stay. All was as it was advertised. Hosts were very friendly and food was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Goeie ruskans op die langpad. The Vale was 'n goeie oornagstop op die N1. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en kommunikeer mooi met alles wat jy nodig het. Die kroeg met 'drinks' was 'n verrassing en ek dink welkom. Die kamers is goed toegerus met alles wat vir 'n oornagstop nodig is. Ek sou graag beter kwaliteit gloeilampe in die kamers wou hê. Die kamers is bietjie donker, selfs al skakel jy ligte aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Sou lekker gewees het as dreine nie so erg gestink het nie. Pragtige plek, die reuke van die dreine was erg, baie gestink tot binne die huisies. Wil aanbeveel, maar slegs as dreine reg is. Ons het ook nie 'n grasperkie soos op foto's gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Baie lekker gebly. Ons bly gewoonlik in die kliphuise, maar a.g.v. beskikbaarheid moes ons die jagterhuis bespreek. Ons was nie bewus dat die kombuis 'n gedeelde kombuis is by die jagterhuise nie, al is die koste dieselfde. Die dam/swembad moet ook skoongemaak word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bridget W
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2026

Ripoff - don't expect a good night's sleep. The Hunters Lodge is ill-suited to sharing with strangers packed into numerous rooms and no soundproofing. It is easy to miss that the kitchen and dingy sitting room are shared and this seems a common issue with all who book. To charge R1640 per night for this facility is absolutely outrageous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Leoni V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig. Almal baie vriendelik. Baie lekker, kids het lekker geswem in die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Good but very warm at night. Air conditioning would be an amazing upgrade to the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vale Karoo Farm is the perfect overnight stop on a long journey. We had a lovely overnight stay between Joburg and Cape Town. Everything was perfect: character-filled cottage, neat and clean, all amenities in the room were working well and functional, safe, peaceful - a beautiful night under the stars. It's definitely our go-to stop en route in the future. The staff were lovely. Thank you for your kindness and professionalism.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 231

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 092
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 092
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 092
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 km east of Beaufort West, 800m off the N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1b7e51808fe2ce5cef533ceb3ce6652de3822de8547996bb9c881d892a2bcd3182916abb452bb4d0138316520fa0cffae87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 092 per nag, vir 2 mense 231 5 1 5 30 km east of Beaufort West 800m off the N1 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.199147648438 22.842292785645
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang