Pick your preferred language

English

Afrikaans

+77
Gastehuis in Hatfield

The Village in Hatfield

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1252 Arcadia street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Village in Hatfield is 'n bekoorlike gastehuis met 'n groepie aparte eenhede, ideaal vir verwelkomende verblyf in Pretoria. Die gastehuis streef daarna om 'n stedelike dorpie-atmosfeer te skep waar reisigers van regoor die wêreld tuis sal voel.

Ons het verblyf beskikbaar in kamers met dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of gesinskamers. Elke kamer is ingerig met'n platskerm-TV met Openview, 'n kluis en elektriese komberse in die winter. Daar is ook baie basiese selfsorggeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en ketel. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n sonkragstelsel wat ononderbroke elektrisiteit vir noodsaaklikhede verskaf.

Gaste kan ontspan langs een van die swembaddens op die perseel of net terugsit in die stil tuine. 'n Engelse ontbyt word in die mooi eetkamer bedien, maar besoekers kan ook hul eie kos aanmekaarslaan.

Die gastehuis is in 'n stil en luisterryke deel van Hatfield, die kleurvolle studentesentrum, in Pretoria geleë. Dit is die ideale basis vanwaar om die bekendste besienswaardighede in Pretoria te besoek, waaronder die Universiteit van Pretoria, en sportgeriewe soos die LC de Villiers en die Hoë Prestasie Sentrum. Die gastehuis is ook na aan die Hatfield Gautrein-stasie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wynand P
Saam met vriende
5.0
Soos altyd ’n wonderlike ervaring. Dit was ons tweede keer by The Village in Hatfield en ons was weer baie gelukkig. Al was daar ’n uitdaging met die ...
Sien meer
Des 2025
Wynand P
Saam met vriende
4.8
Rustig, gerieflik, vriendelik – en Ralp was ’n hoogtepunt! Ons het onlangs by The Village Hatfield gebly, naby die Universiteit van Pretoria, en dit w...
Sien meer
Jun 2025
Vincent D
Saam met lewensmaat
4.8
A lovely, quiet place to stay just minutes from the varsity of Pretoria. We had a very pleasant stay at The Village in Hatfield. We wer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jan H
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker gebly met ontbyt ingesluit. Appelkoek vir ontbyt! Baie lekker gebly. Area baie stil vir in die stad. Maklik bereikbaar vanaf N1.
Jun 2025
Henriette M
Saam met lewensmaat
4.4
Safe, convenient and comfortable overnight stay. Very suitable overnight stay. Hot shower and comfortable bed. Safe parking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1252 Arcadia street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink The Village in Hatfield het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 060
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 060
per nag (plek vir 1)
Bespreek

1252 Arcadia street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e6e93d31ddfc2af8efa2cece100a8ceb5619107911bb6ea73d1ac8e02a552ddb901a5b82354ad55fcdf6f5da1c173f2624a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag (plek vir 1) 35 5 1 5 1252 Arcadia street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.746931 28.242547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang