LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Village in Hatfield | LekkeSlaap
+31

The Village in Hatfield

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir The Village in Hatfield
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Angelique V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V
Gesin met tieners

Baie lekker oorgeslaap - diens was vinnig en flink met ontbyt ook.

Ek het 'n paar skoene vergeet en het hul my gekontak en het ek gaan afhaal na die tyd. Eerlik, skoon, netjies, vinnig en flinke diens en beveel aan. Alles was netjies en skoon.

Izelle T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel asof ons by 'n vriendin kuier.

Ons het vir my ma kom kuier, wat in 'n aftree-oord is. Sy is glad nie gesond nie, dus was ons maar vermoeid. Esme het ons baie welkom laat voel en ons het regtig gevoel dis ons "home from home". The Village het 'n heerlike atmosfeer, en alles is goed versorg. Die ontbyt was heerlik en so kan ek aangaan. Ons sal beslis weer by The Village kom kuier!

The Village in Hatfield's terugvoer

Dit is altyd lekker om sulke positiewe kommentaar te ontvang.
Baie dankie vir jou terugvoer.

The Village in Hatfield
Johann E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E
Enkelreisiger

Ek was regtig beïndruk en dit was 'n goeie ervaring.

As 'n "gewoonte-reisiger" was hierdie verblyf werklik iets wat ek vir almal sal aanbeveel. Vriendelike ontvangs en 'n besonders netjiese blyplek is altyd bo-aan my lysie. Baie dankie.

Hannelie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Netjies, veilig en baie mooi.

Vriendelike gasvrou en so ook die res van die personeel. Dis lekker groot, baie netjies en veilig (ook vir jou voertuig) in 'n pragtige omgewing. Daar is alles wat mens nodig het en die Wi-Fi werk perfek. Ek sal dit met 'n oop gemoed vir enige een kan aanbeveel.

Lizelle B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustig.

Akkommodasie was skoon en die omgewing rustig. Die staf was vriendelik en behulpsaam. Sal "The Village in Hatfield" aanbeveel vir vriende en familie.

Anna D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en veilig.

The Village is 'n mooi, rustige plek met 'n aardse atmosfeer en dekor.

Willie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Besigheidsreis

Aangenaam.

Het die verblyf geniet en die eienares was vriendelik.

Lelanie H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie H
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens, heerlike ontbyt en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly en sal dit beslis weer doen as ek in Pretoria is.

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMjZhOTlkLTA5M2UtNDJhOS1iZmY4LTg2ODYwNzA2OTYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1252 Arcadia street Hatfield 0083 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.746931 28.242547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!