+70

The Wardrobe Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 416 Farrell Street, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Wardrobe Gastehuis is in 'n groot, welige tuinlandgoed in die hartjie van Pretoria se besige, kulturele middelpunt en naby die lewendige Brooklyn Mall, Loftus Versfeld-stadion en Menlyn-winkelsentrum.

Die en suite-kamers is ruim en het 'n platskerm-TV, 'n haardroër, yskassie en komplimentêre WiFi-toegang.

Gaste het ook toegang tot 'n swembad en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anneke J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lieflik. Dit was 'n wonderlike ervaring en sal vir seker weer daar gaan bly.
Nov 2025
Lucia G
5.0
Best ever Pretoria stay. Beautiful place, spacious rooms, perfect location, good breakfast. All we needed was laid on. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Johan D
5.0
Rustigheid in die besige stad. Baie lekker gebly. Pragtige versorgde tuine, mooi kamers en gemaklike beddens.
Aug 2025
Eon P
5.0
Uitstekend vir die prys wat mens betaal. Fantastiese plek, dit is baie mooi en die personeel is ook baie vriendelik. Sal vir seker weer daar aan bly.
Aug 2025
San-mari B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was mens soek in 'n gastehuis, net puik! Alles was net puik, geen klagtes nie, net wat benodig was, baie dankie! Diens was uitstekend en hulpvaa...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 416 Farrell Street, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink The Wardrobe Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 416 Farrell Street, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ef99a65eb166c18c949d4ee04e1b32350e8d67cf2514dc3f3a749149942444ae94f177f21227bd3cbe249d11388bea2f614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 416 Farrell Street Brooklyn 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.768247656633 28.246373981237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang