LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Wardrobe Guest House | LekkeSlaap
+37

The Wardrobe Guest House

50 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir The Wardrobe Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jahni D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahni D
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Belewenis

The Wardrobe is een van die mooiste plekke waar ons al ooit oorgebly het. Marike se warm persoonlikheid en detail-georiënteerdheid is in elke hoekie te sien, mens verkyk jou. Ons sal beslis gou terug wees.

The Wardrobe Guest House's terugvoer

Jahni
Jou woorde beteken so baie! Dankie!!
Sien julle sommer gou weer!
Geseende Week.

The Wardrobe Guest House
Rianna N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rianna N

Teleurstellend.

Meubels en dekor pragtig. Maar, handdoeke vol gate met onaangename reuk. Die ontbyt gewoon en onsmaaklik. Alarm wat meer as een keer deur die nag afgaan. 'n Mens moet deur 'n pikdonker ontvangs stap om by die gang te kom wat na kamers lei. Regtig nie aan te beveel nie. Baie beter gastehuise in die omtrek.

Andries F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Gesin met tieners

Netjies en sentraal geleë.

Die Wardrobe Guest House is sentraal geleë t.o.v. skole (Pretoria Boys High School en Waterkloof) waar aktiwiteite bygewoon is.

Kt J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kt J
Gesin met tieners

Loved the decor.

Very different. Great ambience. Clever touches. Loved all of it!

Rozanne C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne C

Absoluut awesome!

Ek wil net dankie sê vir die gasvryheid en uitsonderlike diens wat ons ontvang het van die hele Wardrobe-span af!

The Wardrobe Guest House's terugvoer

Dankie Rozanne. Dis altyd lekker om dit te hoor! Hoop ons sien julle gou weer .

The Wardrobe Guest House
Rialda D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sien sterre!

Ons is weereens hartlik en vriendelik ontvang. Ons het 'n spesiale versoek gehad en dit was vir ons gasvrou geen moeite nie, ons is geakkommodeer met 'n glimlag. Die gastehuis is pragtig, skoon en netjies. Die ligging is uitstekend vir die doel waarvoor ons daar oornag. Ons sal vir seker dit aanbeveel en sal weer daar oornag.

Ursula S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S
Enkelreisiger

Uitstekend.

Dit is my tweede keer gewees dat ek tuisgaan by The Wardrobe Guest House, ek het dit regtig geniet.

The Wardrobe Guest House's terugvoer

Dankie!!
Hoop ons sien jou gou weer!

The Wardrobe Guest House
Charl Morne V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl Morne V

Dit is 'n gerieflike elegante gastehuis met 'n wonderlike gasvrou wat mens tuis laat voel.

Dit is 'n gerieflike elegante Gaste huis met 'n wonderlike gasvrou wat mens tuis laat voel. Die ontbyt is alles wat mens wil he vir 'n ontbyt.

Andre R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R
Saam met vriende

Mooie accommodatie voor onze rondtour door ZA.

Mooie accommodatie voor onze rondtour door ZA.

Michelle V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens en swak kwaliteit.

Handdoeke het gate in. Kussings trek los. Ontbyt is teleurstellend, klein worsie met eier en toast. Swak diens. Kon niemand kry om vir ons die hek oop te maak toe ons uitboek.

Morne B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry met 'n oog vir detail

Baie dankie! Ons is in gietende reën ingewag met 'n sambreel deur ons gasvrou. Pragtige en ruim kamer met 'n heerlike ontbyt.

Pieter M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Besigheidsreis

Wat 'n aangename verassing. Vriendelik, skoon, 5 ster.

Die ligging, kamers, beddegoed en ontbyt was letterlik 5 ster gewees! En dan was die gasvrou só vriendelik en behulpsaam. Sal verseker weer daar wil oorbly vir 'n paar aande!

Rialda D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik ontvang en pragtige akkommodasie.

Ons is hartlik ontvang en die kamer was gereed toe ons daar kom. Die kamer is netjies en baie ruim. Die gastehuis is baie sentraal geleë en ons sal verseker weer daar bly in die toekoms.

Chantal W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal W
Besigheidsreis

Pragtige groot kamers met vriendelike personeel en goeie ontbyt!

Pragtige plek om te bly, so sentraal na waar ons moet wees en winkels en restaurante. Veilige, skoon en vriendelike personeel. WiFi redelik vinnig en betroubaar. Groot kamer. Groot ontbyt. Het 'n haardroër gehad! En pragtige, sagte en skoon handdoeke.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful large rooms with friendly staff and great breakfast!

Lovely place to stay, so central to where we needed to be and to shops and restaurants. Safe, clean and friendly staff. Wi-Fi fairly fast and reliable. Large room. Great breakfast. Had a hairdryer! And lovely soft clean fresh smelling towels.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ryno V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Enkelreisiger

Netjies en baie vriendelike personeel.

Die kamer was ruim en netjies, personeel is baie vriendelik en ontbyt lekker. Sal definitief weer van hulle gebruik maak in die toekoms. Waarde vir geld.

Nadine S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine S
Enkelreisiger

Netjies, gemaklik.

Baie dankie vir die goeie diens! Ek sal egter net aanbeveel dat die gastehuis gaste moet laat weet dat hul besig is met restourasie. Dit was effens ongerieflik, en was glad nie eens genoem nie. Die foto's op die webtuiste stem ook nie ooreen met die werklike kamer nie.

Marlucia V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlucia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf.

Ons het heerlik gebly. Kamer was netjies, lekker ruim met alles wat ons nodig gehad het. Ontbyt was heerlik. Sal definitief weer daar oornag.

Suzette N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N
Enkelreisiger

Die beste, vriendelik diens, baie skoon en netjies, besonderse interieur.

Ek sal beslis weer by The Wardrobe Guest House inboek. Vriendelik diens, baie skoon en netjies, die interieur iets besonders. My privaatheid is gerespekteer. Ek sal beslis The Wardrobe Guest House aanbeveel. En ek wens hul baie sukses en voorspoed toe, want hul verdien dit.

Colene M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colene M
Enkelreisiger

Dit was heerlik en ek het tuis gevoel.

Dit was vir my so aangenaam daar, ek boek weer volgende maand by hulle in.

Santa M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf baie geniet die mense is gasvry en baie hulpvaardig.

Ons het die tydjie wat ons deurgebring het by die gastehuis geniet.

Karin H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Besigheidsreis

Kamers en diens was uitstekend en ons het baie lekker gebly!

Die gastehuis was ideal geleë vir ons konferensie. Die kamers is baie gerieflik en ons het baie lekker gebly. Die diens was baie goed!

Herman M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal weer daar bly.

Baie lekker en mooi, sal weer daar bly.

Johan H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Sal dit aanbeveel vir almal.

Christine P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine P
Saam met vriende

Pragtige kamers.

Ons het hier saam met vriende tuisgegaan om 'n verjaarsdagpartytjie in die omgewing by te woon. Die kamers was baie gerieflik, en die ontbyt heerlik.

Stephan S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, vriendelik en skoon.

Met aankoms is ons vriendelik gegroet en na ons kamer geneem. Kamer was baie netjies en skoon. Die perseel as 'n geheel is baie goed versorg en ek sal weer gaan kuier as my werk dit versoek.

Maurizzio S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurizzio S
Besigheidsreis

Beste verblyf nog.

Ons het die vriendelikste diens van die Wardrobe span af gekry. Ontbyt was ongelooflik, elke dag iets anders. Kamers is ongelooflik mooi en die dekor van die hele gastehuis is asemrowend. Dankie Marike en jul span vir alles. Jul het ons werklik laat tuis voel.

Salmon S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salmon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker bed, skoon kamer en lekker warm stort.

Daar is veilige parkering met elektriese omheining. Vriendelike en behulpsame gasvrou en heerlike ontbyt. Dit is ook geleë in stil omgewing van Pretoria. Baie bekostigbaar. Mooi tuin. Sal dit sterk aanbeveel.

Pycke E - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pycke E

Kon nie beter nie!

Ek beveel die plek definitief aan. Kan nie meer dankbaar wees dat ons op hierdie pragtige gastehuis afgekom het nie! Ons is baie vriendelik ontvang, die personeel was baie vriendelik en die kamer was pragtig! Ons het 'n baie lekker tydjie daar gehad en ons het baie tuis gevoel. En die ontbyt was heerlik! Definitief die beste gastehuis waar ons al ooit gebly het. Baie dankie Marike, dat jy ons met net die beste bederf het en ons met alles gehelp het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Couldn't be any better!

Definitely recommend this. Couldn't be more grateful that we stumbled on this beautiful guest house! The most warm welcome, most friendly staff and most gorgeous room! We had an amazing time there and felt very much at home. Also, the breakfast was delicious! By far the best guest house we stayed at. Thank you so much, Marike, for providing the very best for us and helping us with everything!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pelser U - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pelser U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en lekker.

The Wardrobe is 'n pragtige gastehuis met uitstekende geriewe, Marike was ook uiters vriendelik en het ons regtig welkom laat voel.

Caroline H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline H
Gesin met tieners

Sal weer daar wil bly.

Die gasvrou, Marike, was uiters vriendelik en het ons mooi verwelkom. Sy het ook 'n ekstra koppie gereël, want ons was drie in 'n tweeslaapkamer (het so gevra) en alles was lekker netjies en goed toegerus. Sy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer, want ons moes ons bespreking op die laaste minuut verander weens familie-dinge en het vir ons drie in 'n tweeslaapkamer-eenheid geakkommodeer. Baie hulpvaardig en die plek is sentraal geleë, ideaal vir ons doeleindes. Lekker na aan ons dogter by TUKS.

Maggie F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie F
Besigheidsreis

Fantasties!

Die beste, stilste wat ek in 'n lang tyd gebly het en ook lekker sentraal met vriendelike personeel.

Ria E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria E
Saam met vriende

Wonderlike personeel en die vriendelik en ligging is puik vir besigheid in Pretoria.

Ek was aangenaam verras met die vriendelike ontvangs, netjiese kamers en veilige parkering. Dis definitief waarde vir geld! Sal weer daar bly indien ek besigheid het om te doen in Pretoria. Marike is 'n wonderlike gasvrou!

Anelle F - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle F
Enkelreisiger

Uitstekend!

Kan dit vir enigiemand aanbeveel. Diens is fantasties.

Surina V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Surina V

Warm ontvangs en viendelike personeel.

Die gastehuis is baie gerieflik geleë. Personeel is baie hulpvaardig. Ontbyt was heerlik. Ek hou net nie daarvan dat die badkamer, veral die toilet, binne in die slaapkamer is nie. Veral aangesien dit 'n "twin room" is. As ek die kamer met iemand anders as my dogter moes deel, sou dit vir my baie ongemaklik gewees het.

Werner V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Hulle is baie gasvry.

Jy voel sommer tuis. Baie netjies en sal weer van hulle gebruik maak.

Marinda O - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda O
Enkelreisiger

Puik!

Dit was puik.

Lizé T - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizé T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, rustig en stil en die ontbyt heerlik.

Ons oornag verblyf by The Wardrobe Guest House was baie aangenaam. Het baie veilig gevoel en die stilte het 'n goeie nagrus verseker. Die ontbyt was baie lekker en goed voorberei. Ons sien julle gewis weer in die toekoms. Baie dankie!

Shan L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shan L
Besigheidsreis

Uitstekend!

Ek sal The Wardrobe Guest House hoog aanbeveel. Alles was uitstekend - van die gasvryheid, die kamer tot die heerlike ontbyt. Ek sal beslis weer daar bespreek.

Reze V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reze V
Saam met vriende

Baie lekker!

Goeie diens!

Francis G - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis G
Gesin met tieners

Great gastehuis, alles is 100%!

The Wardrobe sal definitief van nou af die gastehuis wees wat ek sal gebruik as ek Pretoria toe gaan. Alles is perfek, lieflike dekor, lekker ontbyt, lekker bed en badkamer, goeie gasvryheid. Veilige parkering. Dankie Marike!

Melinda V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda V
Enkelreisiger

Heerlik!

Vriendelike diens en pragtige kamers, goeie ligging.

Estie N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie N
Enkelreisiger

Aangenaam en vriendelik!

Sien die sterre hieronder.

Peter B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima verblijf, goed ontbijt.

Soepel in uitchequen, mooie kamer.

Eurika J - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika J
Besigheidsreis

Aan te beveel!

Interessante dekor, wonderlike gasvryheid en gerieflike skoon kamer. Ontbyt was heerlik en ek het veilig en tuis gevoel. Waarde vir geld!

Peter M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M
Saam met vriende

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Liezel L - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel L

Rustig en mooi.

Baie vriendelik ontvang met aankoms en het die stilte en rustigheid van die area geniet.

Rianne M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rianne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Casper D - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Casper D
Besigheidsreis

Nie sleg nie, maar nogal duur vir 'n kamer sonder lugversorging of waaier en ou meubels.

Die Ontvangs was vriendelik, maar dit was nogal warm in die kamer sonder lugversorging of waaier.

Elsa E - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa E
Besigheidsreis

Uitsonderlike waarde vir geld.

Die verblyf was heerlik - die atmosfeer geskep deur die Morokkaanse omgewing was uniek. Ek weet nie wat was die beste nie - die heerlike ontbyt met vars vrugte, bed wat so lekker geslaap het, die knus kamer self, die nabyheid van toegangsroetes na die omgewing. Ek weet net dit was ver bo die gemiddeld. Nogmaals baie dankie vir die gasvryheid.

Hardus F - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus F

Gawe gasvrou. Aangename atmosfeer. Snoesige slaapgoed. Heerlike ontbyt.

Maklik om adres te vind. Veilig. Aangename atmosfeer. Heerlike verwarmde kamers. Mooi gedekoreer. Pragtige mense. Kortom, lekker gekuier en geslaap by die Wardrobe Gasthuis.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farrellstraat 416, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NzhkZTU2LTkzNjEtNGNhOS04M2NlLTI1NTlkZTcyNGI1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 50 5 1 5 416 Farrell Street Brooklyn 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.768107558148 28.246192932129
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!