The Weinberg Urban Pod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Feb 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Jonker-straat 13, Am Weinberg Estate Eenheid 5, Windhoek, 0000, Khomas
-
Vanaf
R25 000R21 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Weinberg Urban Pod is in die hartjie van Klein Windhoek. Dit is 'n pragtige vakansiehuis op Roman Hill in die indrukwekkende Am Weinberg Estate. Die eksklusiewe toevlugsoord is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.
Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n lieflike en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat met skoon, wit linne oorgetrek is. Die kamer het ook 'n spieëltafel, genoeg kasruimte en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die badkamer het 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet.
Die helder oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Daar is ook 'n kantoor en gratis WiFi.
Die slaapkamer lei na 'n lieflike balkon met buitesitplek. Dit is die perfekte plekkie vir 'n oggendkoffie. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, 'n sithoekie en braaigeriewe. Dit lei op sy beurt na 'n houtdek met 'n plonspoel en sonstoele. Daar is ook 'n klein putt-putt-baan op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 76
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Jan Jonker-straat 13, Am Weinberg Estate Eenheid 5, Windhoek, 0000, Khomas
Sien meer verblyf in Klein Windhoek Windhoek Khomas Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Jonker-straat 13, Am Weinberg Estate Eenheid 5, Windhoek, 0000, Khomas