The White House
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingston-weg 48, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R3 465 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The White House is op die skilderagtige Kingswood Golf Estate in George. Dit is 'n premium luukse villa wat eksklusiewe verblyf bied met 'n uitsig oor die 16de en 17de skoonveld, perfek vir ywerige gholfspelers wat 'n uitsonderlike ervaring soek.
Hierdie kontemporêre selfsorg-toevlugsoord spog met stylvolle verblyf oor twee vlakke, met 4 elegante slaapkamers met weelderige badkamers. Hierdie gesogte villa bied asemrowende uitsigte oor die Outeniekwaberge.
Die villa se geriewe sluit 'n ruim sitkamer met 'n binnenshuise kaggel en 'n oopplan-eetarea in. Daar is ook 'n TV-sitkamer met kringklank, en 'n volledig toegeruste kombuis met moderne toebehore. Die huis spog met 'n ingeslote kuierarea met binnebraaigeriewe wat lei na 'n L-vormige swembad, sondek en noukeurig aangelegde tuine.
Onbeperkte WiFi en die volledige DStv-pakket is beskikbaar.
Of jy nou saam met familie, vriende of kollegas reis, The White House bied 'n ideale omgewing vir onvergeetlike verblyf, en maak voorsiening vir gholf-entoesiaste en ontspanningsreisigers.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kingston-weg 48, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink The White House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kingswood Golf Estate George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingston-weg 48, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap