The Whitehouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mathilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Sanja C - Mei 2024
Algehele gradering
Soos 'n VIP gevoel! Pragtige kamer.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Annelien E - Mrt 2024
Algehele gradering
Bly eerder weg as jy stilte soek om in te slaap.
Lees meerHendrika Z - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Mariette L - Jan 2024
Algehele gradering
Bekostigbare oornag verblyf.
William D - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Hendrik A - Des 2023
Algehele gradering
Very average, bad customer service from the host. Will not recommend this place.
Lees meerMarinda M - Des 2023
Algehele gradering
Joyful, peaceful.
Helena G - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, luuks.
Nathaniel W - Des 2023
Algehele gradering
Good place for a stayover.
Penny L - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
The Whitehouse se terugvoer
Hi Penny,
It was a pleasure to host you.
Kindly note that my house is four streets from town.
Aphelele N - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Magdalena M - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was regtig fantasties.
Katelon B - Okt 2023
Algehele gradering
We had the master bedroom which I can confirm is value for money and is quite spacious and private, which my partner and I loved.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Ivonne G - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie gerieflik gewees.
Ivonne G - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Johan A - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Errol K - Aug 2023
Algehele gradering
Quiet and comfortable.
Dihandi C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou.
Judy D - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker warm geslaap.
Robyn E - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Ashley S - Jun 2023
Algehele gradering
Clean and cosy.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Anton V - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis en mense baie vriendelik.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Bridgette K - Des 2022
Algehele gradering
The hospitality was immaculate.
Petrus B - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en diens.
Maryka V - Nov 2022
Algehele gradering
Dit is ideaal vir net oorslaap.
Lees meerHarry H - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het net 1 nag oornag.
Bernadine C - Okt 2022
Algehele gradering
Very friendly owner.
Doreen P - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename, uitstekende verblyf gehad.
Bradlee P - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvryheid liefdevolle eienaars voel soos jou eie ouerhuis.
Riaan B - Aug 2022
Algehele gradering
Die moeite werd en definitief 'n wenner. Dis 'n stil area met 'n rustige atmosfeer.
Frans J - Mei 2022
Algehele gradering
Ontspannend, lekker en netjies.
Jp V - Mei 2022
Algehele gradering
'n Baie aangename, ruim, skoon en netjiese plek.
Warren P - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik, verwelkomend en netjies.
The Whitehouse se terugvoer
Die koffie was 'n plesier, en dit was baie aangenaam om julle as gaste te he.
Liz M - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese oorslaap.
The Whitehouse se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Sal jou met oop arms weer ontvang dit was 'n om jul gasvrou te wees. Geniet 'n wonderlike paasnaweek.
Sylvia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Matilda was a good hostess.
The Whitehouse se terugvoer
It was a pleasure to host you. Have a great year
Khutane M - Feb 2022
Algehele gradering
It was a marvelous place filled with great love and warmth. I had a great stay indeed it was so parliamentary.
The Whitehouse se terugvoer
Thanks be to God. What a beautiful review. God bless you
Charlene D - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
The Whitehouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie mag jy en familie 'n geseënde jaar het.
Arnold A - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Katelene J - Des 2021
Algehele gradering
Ons het die kuier baie geniet. Vriendelike eienaars het ons onmiddelik laat welkom voel.
Curro Langebaan Swimming Club K - Okt 2021
Algehele gradering
Location not in safe area.
Johannes T - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekend om daar te vertoef.
The Whitehouse se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit. Ons sal julle enige tyd as gaste ontvang. Dit was 'n plesier.
Veronique W - Aug 2021
Algehele gradering
Ons kuier was lekker.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jacobson-straat 4, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom