8 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Timber Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Thesen Islands Dry Mill Marina Apartments is in 'n woonstelkompleks op Timber Island, een van die negentien eilande wat die Thesen Eilande vorm, geleë. Die luukse woonstelle het 'n kenmerkende en moderne mariene-voorkoms wat uit die gebied se erfenis ontstaan het. 'n Ou droog- en stoorskuur vir hout is aangepas en omskep in die Dry Mill kompleks. Met noukeurige aandag aan detail het die argitektuurspan soveel as moontlik van die hoofstruktuur probeer behou tydens die veranderingproses.
Die ontwerp beklemtoon ruimte, lig en 'n buite-leefstyl. Die see-geskiedenis van die meul word weerspieël in die boonste oopplan-solderspasies, uitkykdekke en privaat jetties asook die rekbare seilskadustrukture wat die stoepe teen die son beskerm. Die kompleks bied ook onderdakparkeerplek, motorhuise, privaat jetties en ingeboude braaigeriewe. Meeste van die eenhede het privaat tuine, hysbakke wat skilderagtige uitsigte bied, swembaddens en spa-baddens.
Die Dry Mill-woonstelle bied luukse en stylvolle vakansieverblyf in die hartjie van die Thesen Eilande. Die Thesen Eilande Hawedorpie is net 'n hanetreetjie van ons af en die middedorp van Knysna nie veel verder nie.
The Dry Mill is ideaal vir 'n naweekwegbreek of 'n welverdiende vakansie en sal in al jou behoeftes voldoen.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 39
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Timber Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Thesen Islands Dry Mill Marina Apartments het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Timber Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang