The Terraces 330
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Socrates-weg 3, Century City, 7009, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 230 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Terraces 330 is 'n selfsorgvakansiewoonstel met moderne afwerkings in 'n veilige kompleks in die hartjie van Century City. Dié sentrale verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat die Moederstad wil besoek.
Die pragtige woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n knus slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea het lieflike glasskuifdeure wat gaste kan oopmaak en om die uitsig te bewonder. Gaste ook het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 659
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Socrates-weg 3, Century City, 7009, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Socrates-weg 3, Century City, 7009, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom