Three Anchor
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drieankerweg 7, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Three Anchor is 'n selfsorgwoonstel in Drieankerbaai in Kaapstad. Hierdie woonstel bied 'n uitsig oor die stad en is geskik vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv-kanale. Daar is ook 'n lessenaar, stoel en gratis WiFi.
Die woonstel het 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n hek met 'n afstandbeheerder beskikbaar.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit wynproe, fietsry, visvang en bergfietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ulindi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Drieankerweg 7, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Three Anchor het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Drieankerbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drieankerweg 7, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom