- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Thylitshia Villa Country Guesthouse is 'n werkende volstruis- en skaapplaas, slegs 4 km van die Highgate Volstruis-skouplaas af. Dié knus plattelandse gastehuis is 'n toevlugsoord van rus en vreedsaamheid, geleë in 'n ontwerperstuin met 'n uitsig oor die Swartberge. Dié klein, eksklusiewe gastehuis bied 'n ontspanne atmosfeer wat jou sal herinner aan vervloë dae.
Ons bied verblyf in 8 smaakvol versierde slaapkamers, elkeen met 'n aparte of en suite-badkamer, privaat ingang, lugversorging, yskassie en TV met plaaslike kanale. Linne en handdoeke word voorsien. Neem asb. kennis dat rook verbode is in die slaapkamers.
Die gemeenskaplike sitkamer is die hart van die huis, met 'n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike sitplek. Ons bied ook braaigeriewe, 'n soutwater-swembad in die tuin en gratis WiFi-toegang. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Thylitshia Villa Country Guesthouse is sowat 12 km vanaf Oudtshoorn, bekend vir sy volstruisplase en die Kangogrotte. Ander besienswaardighede en interessanthede in die omgewing sluit die Buffelsdrift Game Lodge, Swartbergpas, Wilgewandel en die Cango Wildlife Ranch in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Thylitshia Villa Country Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang