Beskrywing
Dié kothuis het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n slim-TV en 'n stoep in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DÃt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien inwonende honde op die perseel is.
Rook word nie in die kamer toegelaat nie en 'n boete sal betaalbaar wees.
Vroeë inklok en laat uitklok slegs na reëling met bestuur.
Die geriewe van Titanic View is slegs beskikbaar vir betalende gaste.
Wees asb. bedagsaam teenoor jou medegaste met betrekking tot geraasvlakke.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV en 'n stoep in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DÃt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien inwonende honde op die perseel is.
Rook word nie in die kamer toegelaat nie en 'n boete sal betaalbaar wees.
Vroeë inklok en laat uitklok slegs na reëling met bestuur.
Die geriewe van Titanic View is slegs beskikbaar vir betalende gaste.
Wees asb. bedagsaam teenoor jou medegaste met betrekking tot geraasvlakke.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n slim-TV en 'n stoep in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DÃt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien inwonende honde op die perseel is.
Rook word nie in die kamer toegelaat nie en 'n boete sal betaalbaar wees.
Vroeë inklok en laat uitklok slegs na reëling met bestuur.
Die geriewe van Titanic View is slegs beskikbaar vir betalende gaste.
Wees asb. bedagsaam teenoor jou medegaste met betrekking tot geraasvlakke.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
347 Van der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang