2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R536, Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Tjimaka is omring deur die natuur en is die perfekte wegbreekplek vir 'n groot groep vriende of gesin. Dis net buite Hazyview, 17 km vanaf die Krugerwildtuin, in die Laeveld geleë.
Tjimaka bied slaapplek vir 8 gaste in 3 aparte eenhede. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 mense en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n klein kombuisie met 'n yskassie en mikrogolf.
Een van die kamers is 'n oopplan-gesinskamer wat 4 gaste kan akkommodeer.
Verder is daar 'n groot gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Gaste kan by die swembad en boma ontspan wat 'n uitsig oor die dam het.
Visvang is op versoek beskikbaar, maar slegs op 'n streng vang-en-vrylaat-basis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Etly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R536, Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Tjimaka het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R536, Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang