4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Rand Street, Noord, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Toeka se Dae bied gemaklike verblyf in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein Karoo, geleë langs die bekende Kaapse Roete 62, met 'n plaasstyl-atmosfeer. Dit is ideaal vir reisigers wat deurry en op soek is na 'n gemaklike plek om te bly.
Toeka se Dae bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers is toegerus met storte.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV in die sitkamer beskikbaar. 'n Braai-area is ook beskikbaar.
Oudtshoorn spog met die grootste volstruisbevolking ter wêreld, wat op 'n aantal uitstekende volstruisskouplase rondom die dorp voorkom. Ander besienswaardighede sluit in die Kango-grotte en die Klein Karoo-wynroete. Nabygeleë aktiwiteite sluit in perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildbesigtiging, begeleide staptogte, bergfietsry en tennis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 74 Rand Street, Noord, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Toeka se Dae het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Rand Street, Noord, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang