+38
Gastehuis in Harrismith

Tom's Place Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Anne-marie U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ek sal Tom's Place beslis aanbeveel. Ek was aangenaam verras met die fasiliteit wat meer soos 'n eenslaapkamer woonstel daar uitgesien het. Alles wat mens nodig het, is beskikbaar in die vertrek en die bad plus stort was vir my persoonlik 'n pluspunt. Die eienaar was baie vriendelik en het persoonlik seker gemaak dat alles 100% is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great. Felt like home. Liked the antiques.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhanro O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was lekker. Het tuis en veilig gevoel. Baie lekker gebly. Baie mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Rustig en heerlik stil. Was ontspanne en lekker privaat. Gasvrou later ontmoet, baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Die eienaars was behulpsaam en vriendelik. Die plek was skoon en netjies. Presies wat ons nodig gehad het vir oornag slaap terug van die kus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania K
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2026

Disappointed. A bit run down, felt slightly unclean and 'lived in'. We only got two coffee sachets and the WiFi was terrible. No decor or mirror in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans J. V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Christopher baie behulpsaam. Sal weer my oornagkeuse wees. Baie netjies. Geen seep in badkamer. Laatkomende gaste uiters steurend. Badkamer afskorting stowwerig. Geen 'Engelse' teesakkies. Geen handleiding vir TV - afstandbeheer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jan-Casper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

70 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA355bdcccde4b3af79fc67706e9b95a5eda3148e2a61a452f50ac32049d110eb75c7d6feaf107e3cf186f45236c5802e1805d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 70 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.273121084959 29.131106558965

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang