Top Deck
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 8 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Schaapenzicht Estate 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 254R2 169 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Top Deck is 'n ruim selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dit kan ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus wees aangesien die huis 'n gedeeltelike see-uitsig het en stapafstand vanaf die strand is.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die onderdakbalkon met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 330
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoofstraat, Schaapenzicht Estate 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Schaapenzicht Estate 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap