+15
Selfsorg in Westdene

Tortilla no 3

7 gaste

4 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 86 President Reitz Street, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Tortilla no 3 is 'n losstaande selfsorgdorpshuis in Westdene en is ideaal vir sakereisigers, gesinne en kort- of langertermynverblyf. Die dorpshuis is lekker sentraal naby winkelsentrums en skole geleë, en die Mediclinic is net om die draai.

Die dorpshuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Dié 3 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, broodrooster, ketel en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke. Buite is daar 'n klein tuin met buitemeubels en braaigeriewe. Motorhuisparkeerplek word voorsien.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mpho P
Saam met vriende
5.0
Excellent. Outstanding communication.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Melanie L
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige slaap plek, lekker stil definitief die moeite werd. Heerlike slaap plek, baie modern, stil en rustig.
Jan 2026
Larne P
Gesin met tieners
5.0
Ruim, gesellig en skoon. Pragtige, ruim verblyf en ideaal geleë. Al wat ek negatief kan sê, is daar was nie genoeg koffie, suiker en melk nie, maar ge...
Sien meer
Aug 2025
Melvin M
Gesin met klein kinders
4.6
Lovely, warm, full, and comfortable. The place is nice and cozy and close to shopping centres. The owner is very helpful and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Lintle M
Saam met vriende
4.0
Cold and dusty rooms. The place was not clean and did not have enough heaters to warm the place. I think it's beautiful for summers, no...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Antonio Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 86 President Reitz Street, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Tortilla no 3 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 7)
Bespreek

86 President Reitz Street, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14636bdd3e5a0a64f83436b8fd97e5f21a2ab18bc78b1686592f0ce463f3a8309ac80879b9b33caea51295488ce39e05e5f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 7) 15 5 1 5 86 President Reitz Street Westdene 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.108079355116 26.210679666865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang